afrika bolwurm

Afrika Bolwurm is ‘n Gevaarlike Kalant

Dr Gerhard H Verdoorn, CropLife Suid-Afrika 082-446-8946 Die Lepidoptera orde in die wêreld van ongewerweldes is legio. Wonderlike vlinders en interessante motte is onder die gevleueldes wat onder ander ook met bestuiwing van baie blomplante te doene het. Daar is egter ‘n paar spesies onder die groot aantal van nagenoeg 180,00o soorte vlinders en motte […]